Moord op Stellenbosch

Moord op Stellenbosch

Twee Dekades se Skokverhale
4.711 Reviews
R 18.11
🚚 Ships in 4-6 work days

Twee Dekades se Skokverhale

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU91409198
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Opspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie. Hier vertel hy die verhale, nie net van die bekende slagoffers nie, maar ook van iemand soos die plaaswerker Felicity Cilliers - 'n vrou van wie die wereld byna vergeet het.

More in True Crime