Moord Op Pofadder

Moord Op Pofadder

Die Skokkende Verhaal Agter Suretha Brits se Meesterplan en die Kontrak op Haar Man
4.619 Reviews
R 16.38
🚚 Ships in 4-6 work days

Die Skokkende Verhaal Agter Suretha Brits se Meesterplan en die Kontrak op Haar Man

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU90335777
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Wat dryf 'n pragtige jong ma van drie daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits só graag van Leon ontslae raak? Danksy binne-inligting van vriende, familie en die polisie, sit die ondersoekende joernalis Charné Kemp al die stukkies van die legkaart bymekaar en vertel die volle verhaal van die huurmoord op die geliefde Pofadder-hotelbaas. 'n Boeiende ware misdaadverhaal oor diamante, Krugerrande, seks, verraad en wraak.

More in True Crime