Lees Met Krok En Dil Vlak 1 En 2 (20 Boeke)

Lees Met Krok En Dil Vlak 1 En 2 (20 Boeke)

Jaco Jacobs & Nadia du plessis
5.03 Reviews
R 67.11
🚚 Ships in 7-9 work days

Jaco Jacobs & Nadia du plessis

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU91021920
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats en hulle sal jou laat skater van die lag! Lees is pret saan net Kork en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders leif te maak vir lees..
Titles in die Reeks:
- Krok in die bad
- My Pet is weg
- Krok die kok
- Ek is n’ vis
- In die lug
- Kyk vir my!
- Waar is die Maan?
- By die See
- Krok kan toor
- Die suur sap
- Wat doen jy met my boek?
- Ek wens ek was n reus
- Hier is nie n tier nie!
- Kom ons gaan op reis
- Ek hou van blou
- Krok kan nie fluit nie
- Help, Ek waai weg!
- Kyk my rooi neus
- Sneeu! Sneeu! Sneeu!
- Daar is n koei in my tuin

What's in the box
x20 Books

More in Education & Teaching