My Life Hacks Leandie du Randt deel haar reis na volwassenheid deur haar persoonlike 'life hacks' vir liggaam, gees, siel en besigheid. Na die dood van haar ma en haar egskeiding, het Leandie hierdie hacks of rituele aangeneem, wat haar gehelp het om die beste weergawe van haarself te word.

Deur dit te deel, wil sy mense help om die beste weergawe van hulself te word. Sy glo dat jy deur hierdie hacks op jou unieke manier dieselfde vreugde sal ervaar as wat sy self voel, want as jy van plan verander, kan jou lewe verander.
What's in the box
1 X Book