Krag Vir Elke Dag

Krag Vir Elke Dag

Voel dit of die eise van die lewe jou wil oorweldig? Smag jy na ’n plek waar jy kan wegkom van daaglikse stres en spanni…
5.09 Reviews
R 16.90
🚚 Ships in 3-5 work days

Voel dit of die eise van die lewe jou wil oorweldig? Smag jy na ’n plek waar jy kan wegkom van daaglikse stres en spanning, en onsekerheid oor die toekoms? Topverkoper-outeur Milanie Vosloo wéét dat ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU72836760
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Voel dit of die eise van die lewe jou wil oorweldig? Smag jy na ’n plek waar jy kan wegkom van daaglikse stres en spanning, en onsekerheid oor die toekoms?

Topverkoper-outeur Milanie Vosloo wéét dat die lewe soms elke druppel energie uit ’n vrou tap. Die 366 bemoedigende dagstukkies met ’n Skrifaanhaling, oordenking en kort gebed sal vroue opnuut verseker dat God die enigste Bron is wat hulle volkome kan versterk.

Krag vir elke dag moedig vroue aan om hul angs en onsekerheid te verruil vir God se ewige, onuitputbare krag.

What's in the box
1 x Boek

More in Christian Living