Koeke en terte

Koeke en terte

Aanvaar Mekaar se Uniekheid
4.97 Reviews
R 15.17
🚚 Ships in 3-5 work days

Aanvaar Mekaar se Uniekheid

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU55056662
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Koeke en terte gee jou snaakse wenke oor die verskille tussen mans en vroue en ook verskillende tipe vroue. Susan takel ernstige onderwerpe soos dat jy as vrou is goed genoeg is, jy nie so hard op jouself moet wees nie en jy is genoeg vir God.
Koeke en terte gee jou skreeusnaakse wenke oor die verskille tussen mans en vroue en verskillende tipe vroue. Dit is geskik vir almal wat 'n goeie humorsin het - en veral vir hulself kan lag. Susan takel ernstige onderwerpe soos dat jy as vrou is goed genoeg is, jy nie so hard op jouself moet wees nie en jy is genoeg vir God net soos jy is. Sy help jou om jouself te leer waardeer en jou eie gawes te ontwikkel en om by jouself en ander te leer.

More in Christian Living