Kalmte in die malle gejaag

Kalmte in die malle gejaag

Jy wil asem skep en die mooi raaksien. Maar soms raak die lewe dol. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan jou h…
5.03 Reviews
R 21.37
🚚 Ships in 9-12 work days

Jy wil asem skep en die mooi raaksien. Maar soms raak die lewe dol. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan jou help om met nuwe oe na die wereld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU48459480
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Jy wil asem skep en die mooi raaksien. Maar soms raak die lewe dol. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan jou help om met nuwe oe na die wereld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om die wonderskone in elke oomblik - ook die moeilikes - raak te sien.
Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan mens help om met nuwe oe na die wereld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om beter interpersoonlike verhoudings te he, 'n positiewe bydrae tot die wereld te maak, hul woede en stres beter te bestuur en die wonderskone in elke oomblik - ook die moeilikes - raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.

More in Personal Growth