Joshua Na Die Reen - Joshua Na Die Reen (CD)

Joshua na die reën is die Afrikaanse kontemporêre album wat jy nie kan misloop nie. Die debuut album bevat 12 dinamies…
4.84 Reviews
R 17.64
🚚 Available on Back Order

Joshua na die reën is die Afrikaanse kontemporêre album wat jy nie kan misloop nie. Die debuut album bevat 12 dinamiese treffers met R&B, Jazz en Rock beinvloede. Joshua is die pianis en agtergrond...

🛡️
Warranty
6-Month Limited Warranty.
↩️
Return Policy
Hassle-Free Exchanges & Returns for 7 Days.

Product Information

SKU28008489
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Joshua na die reën is die Afrikaanse kontemporêre album wat jy nie kan misloop nie. Die debuut album bevat 12 dinamiese treffers met R&B, Jazz en Rock beinvloede. Joshua is die pianis en agtergrond sanger vir Jak de Priester, hy het ook 'n verhoog met Bobby van Jaarsveld gedeel. Die kunstenaar se musiek is iets tydloos en klassiek; sy roerende stem en die piano note stel Joshua na die reën in die selfde klas musiek van kunstenaars soos Cold Play, Lana Del Ray en The Parlotones. Dis die perfekte album vir dié wat op soek is vir musiek waarna 'n mens oor en oor kan luister. Voeg dit by jou versameling van die beste Afrikaanse musiek.

Koop Afrikaanse musiek aanlyn, dis die beste manier om die verkeer te mis en jou ekstra tyd te gebruik vir ontspan. Vergeet van lang lyne in winkelsentrums, hierdie "winkel" is oop 24/7; koop waar ook al jy is.

More in Clothing