Spanningsverhaalkoning Deon Meyer het naas sy topverkoperromans ook sy skryfvinger in 'n aantal film-pasteie. Vir die eerste keer is vier van sy Afrikaanse draaiboeke nou saam te lese: Jakhalsdans, Die laaste tango, Die ballade van Robbie de Wee en ook 2017 se Jagveld. Vermaak op sy beste!

What's in the box
1 x Book