Hondman op hol

Hondman op hol

Hondman is terug en hy het 'n appeltjie te skil met die wereld se wildste katskurk! Hondman is maar nog nat agter die or…
5.015 Reviews
R 15.51
🚚 Ships in 3-5 work days

Hondman is terug en hy het 'n appeltjie te skil met die wereld se wildste katskurk! Hondman is maar nog nat agter die ore, maar die kaptein moet hom net 'n kans gee. Ramkat is vry en sy kriminele akti...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU72545906
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Hondman is terug en hy het 'n appeltjie te skil met die wereld se wildste katskurk! Hondman is maar nog nat agter die ore, maar die kaptein moet hom net 'n kans gee. Ramkat is vry en sy kriminele aktiwiteite neem die stad op horings. Kan die nuwe polisieheld die stad betyds red, of gaan Ramkat met die perfekte misdaad wegkom?
Hondman is terug en hy het 'n appeltjie te skil met die wereld se wildste katskurk! Hondman, die nuutste superheld van die skepper van Captain Underpants, is maar nog nat agter die ore. As die kaptein hom net 'n kans wil gee . . . Ramkat is vry en sy kriminele aktiwiteite neem die stad op horings. Kan die nuwe polisieheld die stad betyds red uit die kloue van hierdie skurk, of gaan Ramkat met die perfekte misdaad wegkom?

More in Animal Stories