Hoe om te Navigeer deur die Eindtyd

Hoe om te Navigeer deur die Eindtyd

Meer oor die boek Hoe om te navigeer deur die eindtyd Die boek verduidelik in vraag en antwoord-formaat hoe die toekoms…
5.01 Reviews
R 26.69

Meer oor die boek Hoe om te navigeer deur die eindtyd Die boek verduidelik in vraag en antwoord-formaat hoe die toekoms in die vervulling van Bybelprofesie daarna uitsien. Meer as 360 vrae oor die e...

Product Information

SKU98066738
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Meer oor die boek
Hoe om te navigeer deur die eindtyd

Die boek verduidelik in vraag en antwoord-formaat hoe die toekoms in die vervulling van Bybelprofesie daarna uitsien.

Meer as 360 vrae oor die eindtyd en toekomstige gebeure word helder en duidelik met Skrifbewyse uit die Bybel beantwoord

Vrae soos:

-Wat is tekens van eindtyd?
-Wat is wegraping vd kerk?
-wat is die groot verdrukking?
-wie is die 144000 v Openbaring?
-Wat is die gruwel van verwoesting?

En vele meer.

Meer oor die skrywer

Dr Raymond Lombard is nasionaal en internasionaal bekend vir sy kommentaar, skryfwerk en prediking oor die Bybelboeke Openbaring en Daniël. Hy het talle boeke en artikels gepubliseer. Hy is ? gesogte prediker en spreker mbt die uitkeg van Bybelprofesie en is reeds 42 jaar lank voltyds in die bediening. Raymond het sy doktorsgraad van Filosofie in Teologie met Missiologie aan die NWU in Potchefstroom verwerf.

What's in the box
1 X Book

More in Theology