Gebooie

Gebooie

'n Reeksmoordenaar maai bekendes op 'n streep af. En Kassie en Rooi moet hom vastrek. Maar dit is makliker gesê as gedaa…
4.813 Reviews
R 19.85
🚚 Ships in 3-5 work days

'n Reeksmoordenaar maai bekendes op 'n streep af. En Kassie en Rooi moet hom vastrek. Maar dit is makliker gesê as gedaan. Die moordtonele is smetloos, met slegs bisarre boodskappe by die lyke. Die s...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU95769253
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
'n Reeksmoordenaar maai bekendes op 'n streep af. En Kassie en Rooi moet hom vastrek. Maar dit is makliker gesê as gedaan.

Die moordtonele is smetloos, met slegs bisarre boodskappe by die lyke. Die slagoffers se hoë profiele veroorsaak ook 'n ongekende mediaherrie, wat bykomende druk op die ondersoekspan plaas. Die Spesiale Spookeenheid se elite-speurspan tas behoorlik in die duister rond. Het hulle dié keer hulle meerdere teëgekom?

More in Thrillers & Suspense