Draai jou sente om

Draai jou sente om

Wenke om geld te bespaar met aftrede
No reviews yet
R 15.40
🚚 Ships in 6-8 work days

Wenke om geld te bespaar met aftrede

Product Information

SKU41497363
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Het jy met te min geld afgetree om in jou behoeftes te voorsien? Hierdie boek bied jou wenke hoe om uit jou finansiele verknorsing te kom. Die planne word in eenvoudige taal en maklik verstaanbaar aangebied.
Het jy met te min geld afgetree om in jou behoeftes te voorsien? Of is jou situasie so kritiek dat jou maandelikse uitgawes nie meer deur jou aftree-inkomste gedek word nie? Is jy onseker en weet nie wat jy kan doen om jou finansiele posisie te verbeter nie? Hierdie boek bied jou wenke hoe om uit jou finansiele verknorsing te kom. Dis ’n versameling riglyne wat finansiele adviseurs wereldwyd nuttig gevind het. Die planne word in eenvoudige taal en maklik verstaanbaar aangebied. Jy hoef nie ’n finansiele kundige te wees om hulle uit te voer nie.

More in Finance & Accounting