Dik Dun Thick Thin

Dik Dun Thick Thin

Stories
4.920 Reviews
R 16.38
🚚 Ships in 3-5 work days

Stories

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU70680047
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. ?20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en -- soos altyd -- hoogs vermaaklik. n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. ?20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en -- soos altyd -- hoogs vermaaklik.

Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare -- oor sy ouers, sy ouma -- maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor 'n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe 'n mens jou eerste reus oorwin . . .

More in Short Stories