Diensplig

Diensplig

Hoekom Stotter Ons Pa's So?
4.714 Reviews
R 14.65
🚚 Ships in 3-5 work days

Hoekom Stotter Ons Pa's So?

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU93446758
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
In Diensplig, praat mans openhartig oor hulle ervarings in die 70's en 80's in 'n poging om die generasie beter te verstaan. Die skrywer, Anelia Heese praat met die bekroonde joernalis, Murray La Vita, skrywer Deon Lambrecht, genl.maj. Roland de Vries en talle ander.

Hulle vertel van die eerste kontak met die vyand, die eerste keer toe hul 'n makker verloor het, "terrie-ore" bymekaar maak en die interne stryd wat sou volg . . . Shout van Dana Stryman

More in Military