Die Wapenrusting Van God (Sagteband)

Die Wapenrusting Van God (Sagteband)

'n 7 week aksieplan om oorwinning te behool in die geestelike stryd
5.04 Reviews
R 15.40
🚚 Ships in 4-6 work days

'n 7 week aksieplan om oorwinning te behool in die geestelike stryd

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU52348801
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

In die Bybelstudie Die wapenrusting van God, deur New York Times-topverkoperouteur en motiveringspreker Priscilla Shirer, word vroue met behulp van Skrifstudie en besprekingsvrae toegerus met die wapenrusting van God, waarvan gebed die belangrikste is.
'n 7-week-aksieplan om oorwinning te behaal in die geestelike stryd. Daar woed elke dag, die hele dag lank, 'n onsigbare oorlog om vroue. Dit kan nie gesien of gehoor word nie, maar dit kan in elke aspek van 'n mens se lewe gevoel word. 'n Toegewyde, bose vyand wil chaos veroorsaak in alles wat vir 'n vrou saak maak: haar hart, gedagtes, huwelik, kinders, verhoudings, drome en toekoms. Maar sy oorlogsplan behels dat hy haar onverhoeds en ongewapen moet vang. In die Bybelstudie Die wapenrusting van God, deur New York Times-topverkoperouteur en motiveringspreker Priscilla Shirer, word vroue met behulp van Skrifstudie en besprekingsvrae toegerus met die wapenrusting van God, waarvan gebed die belangrikste is. Die wapenrusting van God is meer as net 'n Bybelse beskrywing van 'n gelowige se wapenrusting; dit is 'n 7-week-aksieplan om oorwinning te behaal in die geestelike stryd. Ook beskikbaar in Engels onder die titel Armor of God.

More in Biblical Studies