Die volledige sprokies van Grimm

Die volledige sprokies van Grimm

“Naas die Bybel die kosbaarste kultuurbesit van die Westerse beskawing.” So het die vermaarde Engelse digter en kritikus…
4.79 Reviews
R 18.11
🚚 Ships in 3-5 work days

“Naas die Bybel die kosbaarste kultuurbesit van die Westerse beskawing.” So het die vermaarde Engelse digter en kritikus W.H. Auden die sprokies van Grimm genoem. Hierdie fris, lewendige vertaling deu...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU34491555
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

“Naas die Bybel die kosbaarste kultuurbesit van die Westerse beskawing.” So het die vermaarde Engelse digter en kritikus W.H. Auden die sprokies van Grimm genoem.
Hierdie fris, lewendige vertaling deur Marita van der Vyver is om verskillende redes uniek. Dit is die eerste keer dat die volledige Grimm in Afrikaans in een band verskyn. Ook die herkoms van elk van die 210 sprokies wat aan die hand van verskeie bronne nagegaan is, word vir die eerste keer in Afrikaans opgeteken. Daarby is dit die eerste keer dat die klassieke negentiende-eeuse tekeninge van die drie groot Grimm-illustreerders – Hermann Vogel, P. Grot Johann en R. Leinweber – in ’n Afrikaanse uitgawe gebruik word.

More in Fairy Tales & Folklore