Die Ompad Terug

Die Ompad Terug

Die lewe loop wye draaie met Janine. Frustrasies bring versoekings, en sy wil uitkom, maar as ma kom sy tot die besef da…
4.76 Reviews
R 15.51
🚚 Ships in 3-5 work days

Die lewe loop wye draaie met Janine. Frustrasies bring versoekings, en sy wil uitkom, maar as ma kom sy tot die besef dat haar dogters haar verantwoordelikheid en vreugde is. Die lewe loop wye draaie ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU72995906
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Die lewe loop wye draaie met Janine. Frustrasies bring versoekings, en sy wil uitkom, maar as ma kom sy tot die besef dat haar dogters haar verantwoordelikheid en vreugde is. Die lewe loop wye draaie met Janine van die Weskusdorpie af, eers Londen toe saam Greg Walker en nou weer in Roodepoort. Frustrasies bring versoekings, en sy wil bietjie uitkom, maar as ma kom sy tot die besef dat haar dogters nie net haar verantwoordelikheid is nie, maar ook haar grootste vreugde.

Om terug te gaan dorp toe en ’n gesin te begin saam met haar ou liefde wat haar onvoorwaardelik vergewe het, is per slot van sake nie ’n verpligting nie, maar God se antwoord op haar gebede.

More in Christian Books