Die Geskenk

Die Geskenk

Die geskenk is die bekende skrywer Riette Rust se ontstellende, diep menslike en soms selfs skreeusnaakse ware verhaal. …
5.01 Reviews
R 23.32

Die geskenk is die bekende skrywer Riette Rust se ontstellende, diep menslike en soms selfs skreeusnaakse ware verhaal. Van haar kinderjare in die Paarl, en haar pa wat sy leë brandewynbottels wegstee...

Product Information

SKU95659557
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die geskenk is die bekende skrywer Riette Rust se ontstellende, diep menslike en soms selfs skreeusnaakse ware verhaal. Van haar kinderjare in die Paarl, en haar pa wat sy leë brandewynbottels wegsteek, tot haar huwelik met JD en die oggend toe Riette haar man bebloed op die vloer aantref. JD het homself met sy haelgeweer geskiet. Die boek is nie net 'n meesleurende ware verhaal nie, maar sal ook van groot waarde wees vir elkeen wat deur selfdood geraak is of rou moes verwerk.

More in Personal Memoirs