Die Bybel In Praktyk, 1983 Rooi En Swart

Die Bybel in Praktyk is 'n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die …
5.06 Reviews
R 48.45
🚚 Ships in 3-5 work days

Die Bybel in Praktyk is 'n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed n te verdiep. Hierdie Bybel met die volledige teks van...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU92966212
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die Bybel in Praktyk is 'n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed n te verdiep. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel in Afrikaans 1983/1992 bevat verklaringsnotas en aantekeninge wat help om 'n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan. Verder verskaf dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik moeilike woorde en frases, en dit sluit ook kruisverwysings, karaktersketse, kaarte, rubrieke en diagramme in, wat telkens op dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het.

Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in Praktyk is veral sy praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie, maar wys die Bybelleser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk in sy lewe van elke dag kan word.

Die Bybel in Praktyk is 'n wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel deur 'n paneel bekende teolo volgens die jongste Bybeluitlegmetodes. Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar k sy daaglikse lewe daarvolgens te rig.
9.5-pt lettergrootte

What's in the box
1 x Bybel

More in Bibles