SALE
Dagboek vir 'n Juffrou 2026

Dagboek vir 'n Juffrou 2026

Hierdie dagboek is 'n reis deur die gedagtes, ervarings en drome van 'n juffrou wat op soek is na die moed en …
No reviews yet
R 40.00R 48.00
🚚 Ships in 7-9 work days

Hierdie dagboek is 'n reis deur die gedagtes, ervarings en drome van 'n juffrou wat op soek is na die moed en wysheid wat in die verhale van dapper vroue van die Bybel vervat is. Elke bladsy...

🛡️
Warranty
12-Month Limited Warranty.
↩️
Return Policy
Hassle-Free Exchanges & Returns for 7 Days.

Product Information

SKU100369047
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Hierdie dagboek is 'n reis deur die gedagtes, ervarings en drome van 'n juffrou wat op soek is na die moed en wysheid wat in die verhale van dapper vroue van die Bybel vervat is. Elke bladsy is 'n uitnodiging om jou eie dapperheid te ontdek en te omarm, net soos die vroue wat ons inspireer, soos Debora, wat haar mense gelei het met sterk geloof, en Ester, wat haar lewe op die spel geplaas het vir diegene wat sy liefgehad het.
24cm x 21cm

What's in the box
1 x Diary

More in Diaries