Dagboek van 'n Wimpy Kid 9: Hardepad

Dagboek van 'n Wimpy Kid 9: Hardepad

Hardepad
4.88 Reviews
R 9.97
🚚 Ships in 3-5 work days

Hardepad

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU51973389
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees … tensy julle die Heffley’s is. Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie.
’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees … tensy julle die Heffley’s is. Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis kan ’n avontuur word – en hierdie is een wat die Heffl ey’s nie gou gaan vergeet nie.

What's in the box
1 x Book

More in General - Fiction