Dagboek van 'n Wimpy Kid 4: In Die Hondehok

Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die hu…
4.77 Reviews
R 9.97
🚚 Ships in 3-5 work days

Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe. Dit is vakansietyd: Di...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU44310277
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe.
Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe. Greg, ’n selferkende “binnenshuise persoon”, ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen verantwoordelikhede en geen reels. Maar Greg se ma se idee van ’n perfekte vakansie is nie dieselfde nie. Sy glo aan buitemuurse pret en “gesinstyd”. Wie se idee gaan wen? Of sal ’n nuwe toevoeging tot die Heffl eygesin alles verander?

What's in the box
1 x Book

More in Comics & Graphic Novels