SALE
Codenames Afrikaans Board Game

Codenames Afrikaans Board Game

Brand: Codenames
Codenames. Die #1 partytjie spel nou beskikbaar in Afrikaans. Die twee kompeterende spioenmeesters ken die identiteite v…
4.412 Reviews
R 42.00R 50.40
🚚 Ships in 3-5 work days

Codenames. Die #1 partytjie spel nou beskikbaar in Afrikaans. Die twee kompeterende spioenmeesters ken die identiteite van die 25 agente. Hul spanmaats ken die agente slegs by hul kode name. Die spann...

🛡️
Warranty
6-Month Limited Warranty.
↩️
Return Policy
Hassle-Free Exchanges & Returns for 7 Days.

Product Information

SKU53190976
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Codenames. Die #1 partytjie spel nou beskikbaar in Afrikaans. Die twee kompeterende spioenmeesters ken die identiteite van die 25 agente. Hul spanmaats ken die agente slegs by hul kode name. Die spanne ding mee om te sien wie eerste met al hul agente kontak kan maak. Spioenmeesters gee een-woord leidrade wat kan verwys na een of meer woorde op die bord. Hul spanmaats probeer om die woorde van die regte kleur te kies en terselfde tyd die woorde van hul opponente te vermy.

Codenames: wen of verloor, dis pret om die leidrade uit te pluis.

Specification:
- Warranty: 6 Months

What's in the box
16 agent kaarte in twee kleure
1 dubbel agent kaart
7 onskuldige bystander kaarte
1 sluipmoordenaar kaart
40 sleutel kaarte
1 reelboek
1 kaart staander
1 uurglas
200 kaarte met 400 kode name

More in Party Board Games