Capitec: Stryd met die grotes (Afrikaans)

Die topverkoperskrywer TJ Strydom vertel die boeiende verhaal van 'n klompie entrepreneurs wat daarin slaag om 'n netwer…
5.03 Reviews
R 17.77
🚚 Get It Tomorrow

Die topverkoperskrywer TJ Strydom vertel die boeiende verhaal van 'n klompie entrepreneurs wat daarin slaag om 'n netwerk van mikrolenerye in 'n uitdagerbank te omskep. Eers neem die ou grotes in die ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU96306022
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die topverkoperskrywer TJ Strydom vertel die boeiende verhaal van 'n klompie entrepreneurs wat daarin slaag om 'n netwerk van mikrolenerye in 'n uitdagerbank te omskep. Eers neem die ou grotes in die bankwese die Stellenbosse snuiter nie ernstig op nie, maar hulle weet nie wat hulle tref toe dié nuwe finansiële instelling momentum kry en hul kliënte op groot skaal afrokkel nie. Met 22 miljoen kliënte word Capitec die nuwe Suid-Afrika se grootste suksesverhaal.

What's in the box
1 x Book

More in Business General