Bybel Woordsoektogte

Bybel Woordsoektogte

Of jy op soek is na 'n lekker vakansie-aktiwiteit wat julle as gesin saam kan doen of sommer net kwaliteit-tyd saam wil …
4.79 Reviews
R 6.85
🚚 Ships in 4-6 work days

Of jy op soek is na 'n lekker vakansie-aktiwiteit wat julle as gesin saam kan doen of sommer net kwaliteit-tyd saam wil deurbring - Bybel Woordsoektogte is jou antwoord. Di boek met sy 100 woordsoekto...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU92966204
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Of jy op soek is na 'n lekker vakansie-aktiwiteit wat julle as gesin saam kan doen of sommer net kwaliteit-tyd saam wil deurbring - Bybel Woordsoektogte is jou antwoord.
Di boek met sy 100 woordsoektogte bied iets vir elke ouderdom. Die prettige speletjies, met tematiese inhoud wat strek van Genesis tot Openbaring, is nie net goeie oefening vir die grysstof nie, maar verryk boonop jou Bybelkennis met interessante brokkies oor Bybelse plekke en mense.
Ekstra vrae met Bybelse leidrade is ook deur die boek versprei en Skrifverwysings vir ekstra inspirasie kom saam met die speletjies. Die antwoorde word agter in die boek voorsien as jy die woorde regtig nie kan kry nie.

What's in the box
1 x Boek

More in Games & Activities