Boerekos met 'n twist

Boerekos met 'n twist

In Boerekos met ’n twist gee Annelien ’n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en ouma…
4.8231 Reviews
R 25.05
🚚 Ships in 3-5 work days

In Boerekos met ’n twist gee Annelien ’n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Die 140 familieresepte vir soppe, souse, groente-, vleis- e...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU45078370
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

In Boerekos met ’n twist gee Annelien ’n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Die 140 familieresepte vir soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte en gebak en spenstreffers is getoets, bevat g’n vreemde bestanddele nie en sit die “resep-met-’n-les”-konsep voort wat haar gelyknamige blog en Facebookblad so 'n sosialemediasukses maak. Boerekos met 'n twist kan beskryf word as 'n kompakte 21ste-eeuse Kook en Geniet vir besige mense.

What's in the box
1 x Book

More in African