Beloftes van God vir Mans

Beloftes van God vir Mans

Die lewe verloop nie altyd soos ons beplan nie. Hoe kan ons dan vol hoop volhou terwyl ons uitsien na 'n beter toekoms? …
4.01 Reviews
R 4.51

Die lewe verloop nie altyd soos ons beplan nie. Hoe kan ons dan vol hoop volhou terwyl ons uitsien na 'n beter toekoms? Beloftes van God vir mans is 'n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en ...

Product Information

SKU95698103
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die lewe verloop nie altyd soos ons beplan nie. Hoe kan ons dan vol hoop volhou terwyl ons uitsien na 'n beter toekoms?

Beloftes van God vir mans is 'n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en bevat van God se bemoedigendste beloftes vir mans. Skrifbeloftes oor 40 temas soos ewige lewe, krag, leiding, oorwinning, sukses, volharding en voorsiening word alfabeties aangebied sodat 'n tema maklik opgespoor kan word.

  • 'n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir mans.
  • 40 relevante temas in alfabetiese volgorde.
  • Tweekleur-drukwerk.
  • Sagteband.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Promises from God for Men.

What's in the box
1 x Boek

More in Christian Living