Alles Wat Ek Nodig Het

Alles Wat Ek Nodig Het

Of jy nou krag nodig het vir ’n moeilike dag, of troos te midde van uiters uitdagende tye, Alles wat ek nodig het sal jo…
5.017 Reviews
R 16.03
🚚 Ships in 3-5 work days

Of jy nou krag nodig het vir ’n moeilike dag, of troos te midde van uiters uitdagende tye, Alles wat ek nodig het sal jou bemoedig met beloftes en hoop uit God se Woord. Die 366 oordenkings deur die b...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU72836752
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Of jy nou krag nodig het vir ’n moeilike dag, of troos te midde van uiters uitdagende tye, Alles wat ek nodig het sal jou bemoedig met beloftes en hoop uit God se Woord. Die 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan sal jou bewus maak van God se teenwoordigheid in jou lewe en dat Hy alles voorsien wat jy nodig het.

Word bemoedig om God se liefde elke dag uit te leef terwyl jy inspirasie put uit die Skrifgedeeltes en die plat-op-die-aarde raad en bemoediging van Angus Buchan.

What's in the box
1 x Boek

More in Christian Living