Aftrede Se Gat !

Aftrede Se Gat !

Ontdek jou ware noord so vroeg moontlik
4.612 Reviews
R 14.30
🚚 Ships in 3-5 work days

Ontdek jou ware noord so vroeg moontlik

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU91603832
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Ons lewe vandag in ‘n wêreld waar verandering deurlopend, brutaal en
deurtastend is van elke aspek van ons lewens. Al ons goed gesmede planne
kom baie keer tot niks, en nie noodwendig deur eie toedoen nie. Bykans
95% van alle werkende mense kan nie finansieël onafhanklik aftree nie, wat
tot desperaatheid lei, want baie min mense weet hoe om hierdie brug na
sy/haar derde lewe oor te steek.
Aftrede se Gat vul hierdie gaping. Om balans en betekenis te herwin sal
elke leser ‘n reis deur hierdie baie praktiese boek onderneem om met
verskeie (potensieel) beperkende aspekte van die lewe te stoei, besluite te
neem, en hom of haarself uiteindelik herdefinieer – sodat ‘n meer
betekenisvolle en vervullende derde lewe gelei kan word.
Elkeen van ons het die reg op ‘n betekenisvolle en vervullende lewe, maar
dit is ook elkeen van ons se verantwoordelikheid om iets daaromtrent te
doen. Hierdie boek is die hulpbron wat jy nodig het.

What's in the box
1 x BOOK

More in Self-Help