SALE
Adam Tas - Patatas En Pyptabak (CD)

Adam Tas - Patatas En Pyptabak (CD)

‘N ALBUM WAT JOU DIEPSTE WESE AANGRYP Adam Tas het ‘n unieke manier om hartslirieke en musiek tot iets te verweef w…
4.79 Reviews
R 16.00R 16.24
🚚 Ships in 7-9 work days

‘N ALBUM WAT JOU DIEPSTE WESE AANGRYP Adam Tas het ‘n unieke manier om hartslirieke en musiek tot iets te verweef wat jou aangryp en direk tot jou sielspreek. Sy nuutste vrystelling, “Patatas en...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU42520573
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

‘N ALBUM WAT JOU DIEPSTE WESE AANGRYP

Adam Tas het ‘n unieke manier om hartslirieke en musiek tot iets te verweef wat jou aangryp en direk tot jou sielspreek. Sy nuutste vrystelling, “Patatas en Pyptabak”, is beslis geen uitsondering nie. Die album beslaan 13 snitte wat sorgvuldig gevorm is om, van uit ‘n nuwe invalshoek, stories te vertel van mense,liefde, vriendskap, verlies, lewens reise,eenheid en hoop, met ‘n duidelik patriotiese en onbeskaamd-geestelike ondertoon.

Tas se uitsonderlike stem smelt moeiteloos met die klanke van kitaar, bas, klavier, mondfluitjie, drom en selfs simfonie-elemente saam in sy uitvoering van snitte soos“Melk en-heuning-vrou”, “Die laaste kitaar op aarde”, “Afrikagrond”, “My moeder is ‘n taal” en “Manna vir die boere” – ‘n meesterlike album wat gegrond, opreg en rou, dog pragtig poëties is. Die album sluit ook twee duette in – die tong-in-die-kies “Ek slaap sleg sedert ek dood is” met Ricus Nel en die Nick Cave-gunsteling, “Where the wild roses grow”,met Andriëtte – wat kleure van humor en drama as kompliment aan ‘n reeds ryke musikale aanbieding verleen – ‘n album wat gerat is om tot aan die kruin van menige ranglyse te styg.

What's in the box
1 X Cd

More in Other Music