Aandstories vir Kleuters (2026 Uitgawe)

Aandstories vir Kleuters (2026 Uitgawe)

Aandstories vir kleuters is een van die bekendste, mees klassieke versamelings van die wêreld se gewildste sprokies en v…
No reviews yet
R 27.50
🚚 Ships in 3-5 work days

Aandstories vir kleuters is een van die bekendste, mees klassieke versamelings van die wêreld se gewildste sprokies en verhale. Sedert die eerste Afrikaanse uitgawe in 1970, is die bundel talle kere h...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU101258160
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Aandstories vir kleuters is een van die bekendste, mees klassieke versamelings van die wêreld se gewildste sprokies en verhale. Sedert die eerste Afrikaanse uitgawe in 1970, is die bundel talle kere herdruk en was die kenmerkende "groot rooi boek" deel van duisende kinders se grootwordjare. Dit is ideaal vir voorlees met slaaptyd, maar ook vir ouer kinders wat al self lees, en die pragtige volkleurillustrasies betower kinders al vir dekades lank. Buiten 14 bekende kleuterrympies, is daar 8 immergewilde verhale: Rooikappie, Klein Duimpie, Gouelokkies, Jan en die boontjierank, Aspoestertjie, Heidi, Sneeuwitjie, Die lelike eendjie en Die skone slaapster. Die teks is hersien deur Elsa Silke en sorg dat hierdie wonderlike stories weer heerlik lees vir vandag se kind.

What's in the box
1 x Book

More in Classics