1001 grappe

1001 grappe

Jaco Jacobs
5.08 Reviews
R 15.51
🚚 Ships in 3-5 work days

Jaco Jacobs

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU41020021
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse se goed, kopkrappers en olifantgrappe.
Wat is klein en rooi en kan dadelik vir jou se wat 578 x 346 is? ’n Tamatie met ’n sakrekenaar. Wat is bruin en harig en maak op volmaannagte “pie-po-pie-po”? ’n Brandweerwolf. Wat is deurskynend en ruik soos wortels? ’n Hasie-burp. Wat het gebeur met die seesiek lemoen? Hy’t ’n naartjie geword. Wat is die toppunt van stadig? As jy ’n uur vat om tweeminuut-noedels gaar te maak. Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse se goed, kopkrappers en olifantgrappe. Ure se pret gewaarborg!

More in Humour