1 Recce : Volume 3

1 Recce : Volume 3

Onsigbaarheid is Ons Krag
4.914 Reviews
R 25.67
🚚 Ships in 9-12 work days

Onsigbaarheid is Ons Krag

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU90157314
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte. In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.

Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.

More in Military