Die kosrevolusie

Die kosrevolusie

Tim Noakes
4.818 Reviews
R 19.85
🚚 Ships in 3-5 work days

Tim Noakes

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

معلومات المنتج

رمز المنتج30686567
حالة المخزونIn Stock
Safe Checkout

Die kosrevolusie is deels ’n wetenskaplike riller en deels 'n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid.
Die kosrevolusie is deels ’n wetenskaplike riller en deels 'n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid. 'n Wetenskaplike, voedingskundige en twee atletiese sjefs... die baasbrigade agter Die Kosrevolusie het voorwaar die ekstra myl gestap – en in sommige gevalle gedraf! – deur die mynveld van voedingswetenskap en selfeksperimentering. Die onthullende standpunte en watertand resepte in hierdie boek is enersyds die resultaat van hulle ervarings en andersyds van oorweldigende wetenskaplike bewyse.

More in Health & Beauty